KATVOET

Drama
’n NATi / Feesteforum-produksie
MET Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel TEKS Tennessee Williams VERWERKING, REGIE EN STELONTWERP Nico Scheepers BELIGTINGSONTWERP Michael Garbett KOSTUUMONTWERP Rouvé Hattingh VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp PRODUKSIEBESTUURDER Lize van Rooyen STELKONSTRUKSIE Patrick Curtis ASSISTENT-VERHOOGBESTUURDER Lara Hattingh VERVAARDIGER US Woordfees in opdrag van NATi

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na ’n wildplaas in die Limpopo-bosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oë te verwilder en Maggie, sy eensame vrou wat suutjies trap, doen alles in haar vermoë om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?

Afrikaans | Geen o/16 | T | 110 min.
R155, R170 (by die deur)
SANW-ouditorium
21 Maart 10:00, 22 Maart 16:00, 23 Maart 10:00, 24 Maart 18:00, 25 Maart 10:00, 26 Maart 18:00, 27 Maart 10:00

koop kaartjies

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google