KIEKIES – LUCAS SE LIEDJIES

Musiekteater
MET Jannie du Toit en Thean Kotze REGIE Jannie du Toit en  Thean Kotze VERHOOGBESTUURDER Jopie Koen VERVAARDIGER Agterplaas Produksies

Lucas Maree as liedkunstenaar het min gelykes in Afrikaans. Jannie du Toit en Thean Kotze herontdek sy verbeeldingryke kyk na die lewe en laat die gehoor met persoonlike anekdotes iets beleef van sy uitsonderlike menslikheid en kreatiewe gees. Soos Lucas self die jare sestigs se folk gesing het met die klem op fyn afgeronde kitaarspel, harmonieë en tekste wat iets te sê het, beweeg Thean en Jannie singend en spelend deur Lucas se wonderlike landskap van verhale, ideale, wysheid en drome.

Afrikaans | Gesin | 75min.
R145, R160 (by die deur)
N.G. Moedergemeente
24 Maart 16:00, 25 Maart 12:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google