DIE KLEUR VAN WOORDE

MET Neels van Jaarsveld, Susanne Beyers en Anna Davel TEKS, VERTALING, VERVAARDIGING Lidi de Waal MUSIEK Leon Ecroignard

’n Skildery-en-woordkuns-uitstalling aangebied in die oudste huis in Oudtshoorn in Baron van Reedestraat. Die uitstalling sal daagliks oop wees tussen 09:00 en 20:00. Met die kunswerke en ouwêreldse atmosfeer en dekor word daar aan die besoekers ’n besonderse kunservaring gebied. Bekende kunstenaars bied ’n verdere dimensie met die voorlesing van gedigte twee keer per dag. 

Afrikaans | Geen o/14 | T | 60 min. 
R20 vir daaglikse toegang, R80 vir die voorlesings

Susanne Beyers met Ouma het gesê
22 Maart 10:00, 23 Maart 18:00

Neels van Jaarveld met Oor die Lewe en die Liefde 
22 Maart 18:00, 23 Maart 10:00, 
24 Maart 18:00, 25 Maart 10:00

Anna Davel met Die Vrou
24 Maart 10:00 

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google