KOEK EN TERT

MET Susan Coetzer TEKS EN VERVAARDIGING Susan Coetzer REGIE André Odendaal MUSIEK WS Beyers

Koek en tert is ’n eenvrou-komedie met ’n groot hart. Koekie Koekemoer (vertolk deur Susan Coetzer) is die geskeide, lywige grootte 44-eienares van ’n eiesoortige tuisnywerheid, Koek en Tert, wat met behulp van haar life coach (’n mini- trampolien, Lientjie) die fisieke en emosionele bagasie van 20 jaar probeer afskud om ’n nuwe ruiter te vind. Koek en tert sal jou skreeusnaakse wenke gee oor die verskille tussen koeke en terte asook tussen mans en vroue – en jou ten minste vir ’n uur van al jou probleme laat vergeet! Die komedie is geskik vir almal wat ’n goeie humorsin het – en veral vir hulself kan lag. Coetzer se twee nuwe boeke van NB Uitgewers sal ná die vertoning te koop wees, asook van haar skilderye.

Afrikaans | Geen o/16 | 60 min. | R120
TURNBERRY BOUTIQUE HOTEL
22 Maart 18:00, 23 Maart 10:00, 23 Maart 15:00,
25 Maart 10:00, 26 Maart 10:00, 26 Maart 19:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google