fbpx

Kraai

Besonderhede

  • 23 Maart 16:00
    24 Maart 19:00
    25 Maart 17:00
    26 Maart 18:30
    27 Maart 09:30

  • Toekomsrussaal

  • 90 min.

  • Afrikaans
    Geen o.16 l D, S, T

  • R115, R130 (by die deur)

Koop Kaartjies

Komediedrama

Ontwikkel deur die Toyota US Woordfees, ondersteun deur NATi

MET Wian Taljaard, Wynand Kotze, Karli Heine en Stian Bam TEKS Mike Bartlett VERTALING Wessel Pretorius REGIE Nicole Holm CHOREOGRAFIE Ilana Cilliers 


Johan besluit om ’n blaaskans te neem van sy kêrel en ontmoet, per ongeluk, die vrou van sy drome. Uit ’n skuldgevoel en besluiteloosheid reël hy ’n ontmoeting met al die betrokke partye om te probeer uitsluitsel kry oor wat om te doen. Mike Bartlett se prikkelende storie werp ’n speelse dog hartroerende blik op seksualiteit en die besef dat jy dalk tog kan kies wie jy liefhet. Wessel Pretorius het dit aangepas vir ’n Suid-Afrikaanse konteks.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google