KROK-KAROO-ERVARING

Aangebied deur Cango Wildlife Ranch
Vir ’n onvergeetlike middag van klets, kos (sout en soet), kelkies en wild. Die ervaring sluit in ’n toer, ’n diere-ontmoeting, ’n gratis foto, ons spesiale plat bord met versnaperinge en ’n skemerkelkie – alles in ’n idilliese omgewing. Vir die skemerkelkie is daar ’n keuse tussen whisky, brandewyn, jenewer en nie-alkoholiese drankies vir die o.18’s.

Die plat bord met versnaperinge bestaan uit ’n krokodil- en ’n volstruiskebab, ’n bobotietertjie, ’n roosterkoekhappie, biltong en droëwors, ’n melkterthappie en koeksisters.

Besprekings moet 24 uur voor die tyd gedoen word. ’n Maksimum van tien kaartjies is per dag beskikbaar.

Afrikaans | Geen o/14 | OB | 120 min.
R590
Cango Wildlife Ranch
21 Maart 13:00, 22 Maart 13:00, 23 Maart 13:00, 24 Maart 13:00,
25 Maart 13:00, 26 Maart 13:00, 27 Maart 13:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google