KUIER SAAM MET KYKNET-KONSERT

DEBUUT Kontemporêre musiek
MET: Pieter Koen, Leah, Bianca Le Grange, David Johnson, André Schwartz en Caroline Grace


Die Kuier saam met kykNET-konsertbring hulde aan Afrikaanse musieklegendes se grootste treffers uit die 90’s, verwerk en vertolk deur vandag se varsste kunstenaars met lekker verrassings deur ’n paar groot sterre – én jou gunsteling-sepie-akteurs van kykNET-faam!

Kom herleef die musiek van die afgelope 25 jaar en vier saam met kykNET hul 20ste en Kuierse 10de verjaarsdag by die KKNK se 25ste verjaarsdag. Aangebied deur kykNET en Kuier.

Afrikaans en Engels | Gesin | 120 min.
Ingesluit by die Kuierbuurt-dagkaartjie
Huisgenoot-verhoog
21 Maart 20:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google