fbpx

Leroux se kontreikos tussen die wild

Besonderhede

  • 24 Maart 17:00
    25 Maart 17:00
    26 Maart 17:00
    27 Maart 17:00
    28 Maart 17:00

  • Die Werf

  • 120 min.

  • Afrikaans en Engels 
    Gesin

  • R300

Koop Kaartjies

AANGEBIED DEUR BUSHMANS DINING

MET Leroux van Vuuren (kykNET-Kokkedoor)


Net buite Oudtshoorn op die N12 op pad De Rust toe kan jy op ’n wildreservaat heerlike wildgeregte eet, terwyl jy na die diere kyk wat by die watergat kom suip. Die opelugrestaurant is geleë tussen die doringbome en het in Januarie sy deure geopen. Geskoei op die konsep van die Weskus se Muisbosskerm is daar ’n buffet met volstruisgeregte, wildgeregte, kontreigeregte, ’n verskeidenheid vars brode en natuurlik nageregte waaruit gaste kan kies. Drankies is vir die gas se eie rekening.

Gallery Notice : Images have either not been selected or couldn't be found

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google