LOKI ROTHMAN & DEMI LEE: AKOESTIES IN DIE KAROO

DEBUUT Kontemporêre musiek
MET EN VERVAARDIGERSLoki Rothman en Demi Lee

Loki Rothman (kitaarspeler en sanger soos gesien saam met Laurika Rauch) en Demi Lee Moore (wenner van Via se Die kontrak en nuwe liefling van Afrikaanse musiek) deel die verhoog vir die eerste keer by vanjaar se KKNK in ’n ongelooflike akoestiese vertoning. Demi se album Mis Eet Slaap Herhaalis in Desember as die nr. 2-verkoper in die land aangewys. Met haar musiektalent en Loki se kitaarspel kan die vertoning vir seker nie misgeloop word nie. Barthlo Visagie (kitaar) is saam met hulle op die verhoog. Kom luister wat met twee stemme en twee kitare gedoen kan word.

Afrikaans | Gesin | 70 min.
R135, R150 (by die deur)
Absa Burgersentrum
22 Maart 13:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google