MENGELMOES

Kontemporêre musiek en Rymklets
Ondersteun deur Die Son
MET Early B, Robin Pieters, Elwira Standili, Danny B, MC Noemwoord en die Da Vinci Movement-dansers REGIE Willo Maya VERVAARDIGER Danny B’s Entertainment Production

Die 25ste KKNK is hier! En ons wil hê jy moet kom skoene uitskop en jou lyf kom skud met kunstenaars wat jou op jou voete sal hou. Kom beleef ’n mengelmoes van die bekendste liedjies – van R&B tot rymklets –met ’n op-en-wakker orkes in die opelug van die Klein­ Karoo.

Afrikaans en Engels | Gesin | 120 min.
Ingesluit by Kuierbuurt-dagkaartjie
Huisgenoot-verhoog
26 Maart 20:00

KUIERBUURT DAGKAARTJIE
KUIERBUURT WEEKKAARTJIE
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google