fbpx

Musiek van die Lang Vrou: Die heelal draai

Besonderhede

  • 27 Maart 21:00
    28 Maart 10:00

  • Die Windpomp-restaurantteater

  • Afrikaans en Engels
    Geen o.12 l OB
    60 min.

  • R125, R140 (by die deur)

Koop Kaartjies

DEBUUT Kabaret

MET Petronel Baard (sang en klavier), Schalk Maas (stem, kitaar en mondfluitjie), Altan Ungerer (bas, kitaar, perkussie en stem) en Boesman Keyser (saksofoon) TEKS Petronel Baard REGIE Petronel Baard MUSIEK Petronel Baard en Soetmelk CHOREOGRAFIE Corlia de Villiers VERHOOGBESTUURDER Ammari de Villiers VERVAARDIGER Langvrou Produksies 


’n Musiekgedrewe produksie wat herinner aan die fado-styl van Portugal. Met hierdie musiek het Petronel Baard tuisgekom, die stem en musiek van die Lang Vrou het haar plek gevind met die draai van die heelal. Sy word ondersteun deur puik snaarbegeleiding en agtergrondstemme. Asemrowende musiek in ’n tydlose styl wat die heelal beskryf soos gesien deur die oë van die Lang Vrou en haar vriende.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google