MY MENSE IS DIE KLUTS KWYT

Komedie
MET Ludwig Binge, De Klerk Oelofse en Roeline Daneel TEKS Ludwig Binge REGIE Wessel Pretorius VERHOOGBESTUURDER Kanya Viljoen

Geskoei op die sketskomedie-tradisie van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Die stuk  kyk met ’n satiriese blik na Afrikaners in hul gemaksone en lewer kommentaar op geslagsgelykheid, homofobie en die misbruik van mag. ’n Lewensmoeë, deeltydse geskiedenisonderwyser gee sý weergawe van wêreldgebeure, met drastiese gevolge, terwyl Lady Rugga haar manlike kollegas touwys maak. ’n Blou Bul-braai in Pretoria neem ’n onverwagse wending, terwyl Louise en Peter op hul eerste Tinder-afspraak ontdek die liefde is bipolêr.

Afrikaans | Geen o/14 |T, V, D | 60 min.
R125, R140 (by die deur)
Laerskool Van Reedesaal
21 Maart 17:00, 22 Maart 14:00, 23 Maart 13:00, 24 Maart 20:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google