MY MIRIAM MAKEBA STORY WITH SIMA MASHAZI

Kontemporêre musiek: Jazz en Blues
MET Sima Mashazi TEKS EN REGIESima Mashazi VERVAARDIGER Iluminar Productions

Sima Mashazi is ’n opkomende ster in Suid-Afrika. Sy het die rol van Miriam Makeba vertolk in die internasionale musiekblyspel Mama Africa(wat in die VSA en SA getoer het). In dié vertoning belig Sima die temas in Makeba se musiek en lewe wat haar ontroer het en wat ooreenkomste met haar eie lewensreis toon. Sima sing van haar eie liedjies wat aansluiting vind by Makeba se storie. My Miriam Makeba Storybring hulde aan ’n historiese figuur wat deur haar lirieke die waarheid blootgelê het en vir talle hoop gegee het, ondanks haar eie stryd. Juwele soos Phatha Phathaen Suliram.

Engels, Xhosa, Zoeloe en SwahiliGesin | 60 min.
R145, R160 (by die deur)
Die Windpomp Restaurant Teater
21 Maart 17:00, 22 Maart 10:00, 23 Maart 21:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google