MY OOM SE VROU SE PLEKKIE

DEBUUT Komedie
MET Anton Treurnich, Phillru van Achterbergh, Marissa Claasen, Botha Enslin, Elma Potgieter en Ana van Achterbergh TEKS Ray Cooney en John Chapman VERTALING EN REGIE Frans Swart
VERHOOGBESTUURDER Shaun van Eck BEMARKING EN LOGISTIEK Charl Senekal VERVAARDIGER Lefra Kommunikasie en Bemarking

My oom se vrou se plekkiespeel af in die baie elegante dakwoonstel van Phillip en Joanna.  Phillip is ’n baie eerbare kinderboekuitgewer en deel ’n kantoor met sy vennoot, Henry, op die grondvloer van dieselfde gebou.  Phillip stem teen sy sin in dat Henry die woonstel een aand leen om sy jongste vriendin te trakteer. Terselfdertyd word Joanna deur Linda, Henry se vrou, oortuig om dieselfde woonstel vir haar te leen sodat sy haar jongste minnaar kan onthaal.  Maar wat niemand weet nie, is dat die binnehuisversierder, wat die afgelope drie maande aan die woonstel gewerk het, besluit het om vir die au pair, Meisie, die nuwe, ronde bed te wys.  En ja, dit alles gebeur op dieselfde aand!

Afrikaans | OB, T | 120 min.
R175, R190 (by die deur)
KykNET Hoërskoolsaal
21 Maart 09:30, 22 Maart 18:00, 23 Maart 09:30, 24 Maart 18:00, 25 Maart 09:30, 26 Maart 18:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google