MY SEUNS

Drama
’n NATi /Feesteforum-produksie
MET Sandra Prinsloo, Louw Venter, Sandi Schultz, Donovan Pieterson, Edwin van der Walt en Buhle Ngaba TEKS EN REGIE Christo Davids MUSIEK Les Javan VERHOOGBESTUURDER Mariska Meyer VERVAARDIGERAardklop Nasionale Kunstefees

Ouma se verjaardagpartytjie stuur heel moontlik op ’n familie-oorlog af. Pa wag om te hoor of hy as regter aangestel gaan word, of gaan die huidige bestel teen hom tel? Die seuns sit duidelik nie meer langs dieselfde vuur nie. En wat presies het destyds in die bevrydingstryd gebeur? Weet Ma meer as wat sy voorgee, en by wie lê haar lojaliteit? ’n Eg Suid-Afrikaanse verhaal met al die verwikkeldhede van vandag: die familiedramas, die verwyte en onopgeloste vrae. Geïnspireer deur Arthur Miller se All My Sons.

Afrikaans | Geen o/14 |T, V | 90 min.
R145, R160 (by die deur)
Gimsaal
21 Maart 10:00, 22 Maart 19:30, 23 Maart 10:00, 24 Maart 19:30, 25 Maart 10:00**, 26 Maart 19:30, 27 Maart 10:00

**Gratis gesprek met die geselskap: 25 Maart 11:30 (na afloop van 10:00 vertoning) | 45min.

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google