’N HOND K*K ÔK HARE

Komedie
MET Eldene Jones TEKS Denver Toroxa Breda REGIE Abduraghmaan Adams VERHOOGBESTUURDER Bradlin Heradien VERVAARDIGER El’gaagaasi Inc

’n Hond k*k ôk harefokus op die politiek en die pyn van hare in die bruin Khoe-gemeenskappe en wat dit vir mense beteken, die waarde wat aan lang, styl hare geheg word en hoe iets so banaal die menswaardigheid, veral dié van Khoe-vroue, bepaal. Dié storie vertel van een vrou se struggle met haar hare, haar journey – dikwels pynlik binne haar familie, en die trauma en marteling waarteen sy moes baklei. Haar ma het vir haar gesê as sy saam met ’n bruin man slaap, gaan sy sukkel met hul hare. Tot die ontdekking van die familiefoto’s, wat nooit deur haar ouma uitgestal is, haar bevry. Want as jou hare nie vry is nie, is jy?

Afrikaans | Gesin | 60 min.
R85, R100 (by die deur)
ATKV Griesselsaal
25 Maart 10:00, 26 Maart 13:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google