fbpx

’n Middag met Elvis Blue

Besonderhede

  • 27 Maart 15:30

  • Absa Burgersentrum

  • 90 min.
    Afrikaans
    Gesin

  • R155, R170 (by die deur)

Koop Kaartjies

DEBUUT Kontemporêre musiek

MET Elvis Blue en musikante VERHOOGBESTUURDER Duane Brown VERVAARDIGER Elvis Blue Music CC


Kom geniet ’n aand van ou en nuwe treffers en eg Afrikaanse samesyn saam met Elvis Blue. Met sy betowerende en komiese styl is ’n Elvis Blue-vertoning iets wat jy beslis in jou program moet inwerk. Van toeka se musiek tot nou – Elvis Blue gee sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag, ontroer en saam laat sing. Met ’n intieme benadering vertel hy ook stories wat jou op ’n reis sal neem en selfs weer laat droom.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google