NARKOSE

Tragikomedie
MET Elize Cawood en Wilson Dunster TEKS Louis Roux en geselskap REGIE Gerrit Schoonhoven VERVAARDIGERS Wilson Dunster en Elize Cawood

Die geld is op. Die sirkusbaas dros, die sirkusgeselskap is nie betaal nie, die hele spul sit en suip en weier om die vertoning te doen. Twee ou narre, Koos en Koos, probeer sin maak van ’n wêreld van gebruikers, misbruikers, verbruikers en oseane van plastiek. Dis enige plek – soms die sirkus-arena, soms waar Shakespeare en Beckett kan praat. Dis ’n parodie van die lewe, ’n trip down memory lane. Wat is waarheid en wat is versinsel? Dit lewer kommentaar, en dit sal jou raak en vermaak.

Afrikaans en Engels | Gesin | 60 min.
R145, R160 (by die deur)
Laerskool Van Reedesaal
21 Maart 14:00. 22 Maart 20:00, 23 Maart 10:00, 24 Maart 17:00, 25 Maart 14:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google