fbpx

Neruda: Hartstog

Besonderhede

  • 26 Maart 14:00
    27 Maart 12:30

  • Absa Burgersentrum

  • Afrikaans
    Geen o.5 l OB
    60 min.

  • R145, R160 (by die deur)

Koop Kaartjies

Debuut Digkuns en musiek

MET onder andere Anna-Mart van der Merwe, Gideon Lombard, Schalk Joubert, Lynelle Kenned, Piere Breytenbach, Churchill Naudè SPESIALE GASKUNSTENAARS Sandra Prinsloo (26 Maart) en Anna-Mart van der Merwe (27 Maart) GEDIGTE Pablo Neruda VERTALING De Waal Venter REGIE Schalk Joubert en Louw Venter MUSIEK Schalk Joubert VERVAARDIGER Die Eiland 


’n Intieme musiekvertoning met getoonsette gedigte van die Chileense digter Pablo Neruda deur bekende Afrikaanse kunstenaars. Die gedigte is uit Vandag is boordensvol, De Waal Venter se bundel van Afrikaanse vertalings van van Neruda se verstommende gedigte. Dit is die eerste keer dat dié Spaanse digter en Nobelpryswenner in Afrikaans gehoor kan word, boonop met toonsettings deur vooraanstaande plaaslike musikante en vertolk deur geliefde akteurs en kunstenaars.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google