NON MET VAKANSIE

DEBUUT Komiese drama
MET Lizz Meiring en Wynand van Vollenstee TEKS Lizz Meiring REGIE Gert van Niekerk STELONTWERP Die geselskap met die agterdoekontwerp deur Fanus van Deventer KOSTUUMS Hollywood Costumes – Heidi Bothman du Toit FOTOGRAFIE Empire Photography VERHOOGBESTUURDER Yvette Hanekom VERVAARDIGER Artist Warehouse en Green Room Industries

Anna het op 18 as ’n Afrikaanse, Protestantse middelklasmeisie, besluit om ’n Katolieke non te word. As suster Magdalene het sy as bibliotekaris, argivaris en geskiedkundige navorser gewerk. Nou, in haar 50’s, is sy ontnugter en wonder of sy die regte besluit geneem het. Met ’n opgemaakte familiedrama as verskoning bespreek sy vir haar ’n vakansie op die eiland Nazarene aan die Portugese kus. Só kruis haar pad met dié van Drikus, ’n Afrikaanse man in sy vroeë 30’s, wat vlug van die rat race en ’n gebroke huwelik en wat nou ’n hedonistiese bestaan voer. Wat sal twee sulke uiteenlopende mense tog in gemeen kan hê? Verwag ’n verrassing of twee, hope humor en stof tot nadenke.

Afrikaans | Geen o/14 |T | 70 min.
R125, R140 (by die deur)
Laerskool Van Reedesaal
21 Maart 10:00, 22 Maart 17:00, 23 Maart 16:00, 25 Maart 10:00, 26 Maart 19:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google