fbpx

Olive to Oil

Besonderhede

  • 23 Maart 11:00 en 14:00
    24 Maart 11:00 en 14:00
    25 Maart 11:00 en 14:00
    26 Maart 11:00 en 14:00
    27 Maart 11:00 en 14:00 
    28 Maart 11:00

  • DE RUSTICA ESTATE

  • 60 min.

  • Afrikaans en Engels 
    Gesin

  • R90

Koop Kaartjies

AANGEBIED DEUR DE RUSTICA ESTATE


Die fynproewers van olyfolie sê: Jy sal nooit ’n slegte olyfolie ken voordat jy nie ’n goeie een geproe het nie … En met ons olyfolietoer kry jy die geleentheid om presies dít te doen. ’n Kort video gee die agtergrond van die geskiedenis van die olyfbedryf in Suid-Afrika. Ons professionele en ervare toergids vergesel gaste na die olyfboord, waar meer inligting oor die landgoed, die olyfbome en verskillende kultivars gegee word. Daarna kom ’n besoek aan die olyfmeule en die Alfa Laval-pars voordat verskillende style olyfolie van verskillende oesjare en variëteite geproe word. Daar is geen beter manier om die geheime van olyfolie te verstaan en te geniet as deur die De Rustica Olive Estate te besoek nie.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google