fbpx

Queenie-hulle

Besonderhede

  • 24 Maart 10:00
    25 Maart 14:00
    25 Maart 15:20 – Teatergesprek
    26 Maart 10:00
    27 Maart 17:00
    28 Maart 17:00

  • Gimsaal

  • 65 min.

  • Afrikaans
    Geen o.16 l G, V, T

  • R135, R150 (by die deur)

Koop Kaartjies

Tragikomedie

’n Aardklop-produksie, moontlik gemaak deur AK21

MET Jill Levenberg, Louw Venter, Brendon Daniels, Lynelle Kenned en Jaques de Silva TEKS EN REGIE Christo Davids VERHOOGBESTUURDER Jak Brits VERVAARDIGER Aardklop Nasionale Kunstefees 


Die groep bergies wat jare lank die Good Hope Centre in Kaapstad se trappe hul tuiste gemaak het, het nie ’n normale dag op kantoor nie: Jerry het net ’n R2-tip gekry vir twéé úre se kar oppas, iemand het die gemeenskaplike dop gedrink, en Queenie daag op met ’n eviction notice van die stadsraad, en dit boonop op verkiesingsdag! Hoe nou gemaak? Hulle sal begin met ’n brief aan die government, of nee, ’n memorandum. Whitey het at least Engels gehad tot in std. 8, so hy weet, raait? To whom it may concern …

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google