fbpx

Ricus Nel en Loki Rothman: Treffers, kitare en ’n klomp ander snare

Besonderhede

  • 28 Maart 14:00

  • Absa Burgersentrum

  • Afrikaans
    Gesin
    70 min. 

  • R155, R170 (by die deur)

Koop Kaartjies

DEBUUT Kontemporêre musiek

MET Loki Rothman en Ricus Nel TEKS Loki Rothman


Ricus Nel en Loki Rothman bring hulle snaarinstrumente na die KKNK toe. Hulle speel treffers en kom wys wat gedoen kan word met dié instrumente. Hierdie debuutproduksie wil jy nie misloop nie. Dit sal die eerste keer wees wat hulle saam optree, en jy gaan verstom wees om te sien hoeveel instrumente  die twee altesame kan speel …

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google