DIE ROADTRIP

Komedie
MET Brendon Daniels en Waldemar Schultz TEKS Ferdinand Bekker REGIE Gaerin Hauptfleisch VERVAARDIGER Stercus Produksies

Jaco en Belarus is op die pad. Die plan is om op ’n roadtripvan suid na noord te gaan om bietjie weg te kom van alles: wederhelftes, kinders, troeteldiere en werk. Dit is net die oop pad sonder verpligtinge, sorge en skuldgevoelens. Maar die lewe is nie meer so eenvoudig soos 20 jaar gelede nie en dinge rafel vinnig uit as die twee hul verlore jeug probeer herleef. Met skreeusnaakse gevolge.

Geheime word ontbloot en daar wag ’n verrassing in die kattebak as die teëspoed hulle in die middel van nêrens tref. Die roadtrip sal waarskynlik dieselfde trefferpad loop as dié span se Net ’n chilliburger en chips, asseblief!

Afrikaans | Geen o/12 |T | 70 min.
R125, R140 (by die deur)
ATKV Griesselsaal
23 Maart 10:00, 24 Maart 13:00, 25 Maart 20:00, 26 Maart 10:00, 27 Maart 11:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google