ROCCO DE VILLIERS – WAT OM TE DRA AGTER OP ‘N BAKKIE

Kontemporêre musiek
MET Rocco de Villiers en Lizelle le Roux REGIE, MUSIEK EN VERVAARDIGER Rocco de Villiers VERHOOG- EN PRODUKSIEBESTUURDER Leeza MulderKOSTUUMS  Hollywood CostumesSTEL Hans Foster

Gebaseer op ’n ware voorval, is dié konsert ’n viering van individualiteit, oorlewing en om net jouself te wees. Die gewilde pianis Rocco de Villiers en violis Lizelle le Roux gebruik treffers uit Rocco se pen soos “Liewe hemel liewe aarde”, “Kortbroek langkouse”, “Reën kan jy nie koop nie”, “Anna Aeroplane”, “Kla 1 Kla 2 Kla 3 Kla 4”, “Roccobilly” en “Wat om te dra agter op ’n bakkie” om die gehoor op ’n reis te neem van ’n kleindorpie-seun, met groot drome en ’n groter verbeelding. Mooi boodskap, mooiste musiek!

Afrikaans | Gesin | 70 min.
R175, R190 (by die deur)
Absa Burgersentrum
21 Maart 13:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google