ROKKIE

Drama
’n NATi /Feesteforum-produksie
MET Charlton George TEKSDenver Breda REGIE Lee-Ann van Rooi STEL- EN KOSTUUMONTWERPLindi Heila Smith BELIGTINGSONTWERPAlfred Rietmann HARE EN GRIMERING Saadiqa Adams ASSISTENT-VERHOOGBESTUURDERPhilip Theron VERHOOGBESTUURDERDian Harcovecchio VERVAARDIGER Bossikop Productions in opdrag van die Suidoosterfees

Rokkie is die verhaal van ’n 48-jarige transgender-vrou van die Kaapse Vlakte. Vandag is die dag waarvoor sy al jare wag: haar gender reassignment. Daar sit sy in haar onderklere, agter ’n naaimasjien, besig om ’n rok aanmekaar te stik, terwyl sy ’n Black Labelen sigaret geniet. En sy deel haar herinneringe met die gehoor – die lief en die leed.

Afrikaans en Engels | Geen o/16 | G, T | 55 min.
R105, R120 (by die deur)
Laerskool Wesbank
23 Maart 10:00, 24 Maart 16:00, 25 Maart 13:00, 26 Maart 16:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google