fbpx

Santa’s Story

Besonderhede

  • 24 Maart 12:00
    25 Maart 09:30

  • Laerskool Wesbank

  • Engels, Frans, Jiddisj, Spaans en Hebreeus
    Geen o.10
    80 min.

  • R145
    R160 (by die deur)

Koop Kaartjies

Musiekteater

MET Aviva Pelham, Matthew Reid (klarinet), Petri Salonen (viool) en Nicky Jansen (klawerbord, kitaar, trekklavier en fluit) TEKS Aviva Pelham en Janice Honeyman, uit Santa Pelham se memoires REGIE Janice Honeyman MUSIEKREGISSEUR Matthew Reid VERHOOGBESTUURDER Kieran McGregor 


Die operasangeres Aviva Pelham vertel die fassinerende storie van haar ma, Santa, se reis wat op 17-jarige ouderdom begin het, van die oorloggeteisterde Europa na ’n nuwe lewe in Afrika. Op 90-jarige ouderdom het Santa haar verhaal neergepen: die gelukkige kindertyd in ’n klein Duitse dorpie, as ’n vlugteling in Spanje en Frankryk en uiteindelik hoe sy in die destydse Rhodesië en later in Suid-Afrika ’n holte vir haar voet gevind het. Dit is ’n universele verhaal – van xenofobie, diskriminasie, armoede, tragedie en ook hoop en oorwinning – wat ook deur middel van musiek in Frans, Jiddisj, Spaans, Engels en Hebreeus, met die ondersteuning van ’n orkes, vertel word.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google