fbpx

Smeltkroes

Besonderhede

  • 27 Maart 13:00
    28 Maart 19:00

  • Laerskool Wesbank

  • Afrikaans
    Geen o.14 T
    90 min.

  • R145
    R160 (by die deur)

Koop Kaartjies

DEBUUT Kontemporêre musiek

Ondersteun deur die KKNK en die Suidoosterfees, moontlik gemaak deur NATi. Oorspronklik ’n opdragproduksie vir RSG Skatkis

MET Luna Paige (sang en kitaar), Ramon Alexander (klavier en orkesleier), Frazer Barry (sang en kitaar), Devonecia Swartz (spel en sang), Breyten Treurnicht (spel en sang), Jolyn Phillips (sang en digkuns) en Shirmoney Rhode (digkuns) Begeleidingsorkes Annemie Nel, Chadleigh Gowar, Bradley Prince, Muneeb Herman TEKS Luna Paige REGIE Nicole Holm MUSIEK Luna Paige, Ramon Alexander, Frazer Barry, Anton Goosen, Kaapse volksmusiek VERVAARDIGER Iluminar Productions 


Afrikaanssprekendes van die Kaap vind hul wortels wyd en syd. Hier is nou ’n smeltkroes van verhale (lief en leed) met die oorsprong uit Afrika, Europa en die Verre-Ooste. Het die dice vir jou sus of so geval? Smeltkroes speel met lied, verhaal en woord en wys ons dat ons deur veel meer as taal aan mekaar verbind is. “Afrikaans sing in ’n duisend stemme” … en dis oukei!

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google