fbpx

Someraarde

Besonderhede

  • 25 Maart 19:00
    26 Maart 19:00

  • Laerskool Wesbank

  • Afrikaans
    Gesin
    90 min.

  • R145
    R160 (by die deur)

Koop kaartjies

DEBUUT Kontemporêre musiek

MET Jacques de Villiers (klavier, kitaar en sang), Andy Maritz (tromme en stem) Raziela Kosterman (viool en stem), Gerhard Bienedl (baskitaar) en Heini Berner (elektriese kitaar en stem) MUSIEK Joshua na die Reën


As Jacques de Villiers (Joshua na die Reën) die kern moet uitlig van dit wat hy in die wêreld raaksien, is dit dat daar ’n hunkering is na ’n plek en tyd van vrede en hoop. “My ouer broer Pierre het hierdie dinge al begin raaksien toe ons klein seuntjies was en al was dit soms ver om agterna te loop, sou ek volg waar hy sou gaan. Ek dink as die plek ’n naam sou hê, sou dit Someraarde wees.”

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google