fbpx

Soweto String Quartet

Besonderhede

  • 26 Maart 13:00

  • Laerskool Wesbank

  • Engels
    Gesin
    OB
    60 min.

  • R165, R180 (by die deur)

Koop Kaartjies

Kontemporêre musiek

MET Sandile Khemese (viool), Thami Khemese (viool), Meshack Mnguni (viool) en Themba Machobane (tjello)


Sedert die ontstaan van die Soweto String Quartet (SSQ) was hul doelwit om hard aan nuwe liedjies en verwerkings te werk en die status as bekwame kunstenaars te verwerf. In 1994 is hul langverwagte debuutalbum, Zebra Crossing, uitgereik, wat plaaslik groot sukses behaal het en uiteindelik ook in die buiteland. Met die eerste Sama-pryse wat in 1995 toegeken is, het SSQ pryse ingeryg. Hul volgende twee albums, Renaissance en Millennia, het SSQ se internasionale aansien verstewig en sedert 2000 het hulle op wêreldtoere gegaan, onder meer na die Brittanje, die VSA, Australië en Nieu-Seeland. SSQ het al met verskeie groepe saamgewerk, insluitend Watershed, The Parlotones, CH2, die Johannesburgse Filharmoniese Orkes, die Drakensberg-seunskoor, asook Afrikaanse kunstenaars.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google