fbpx

Storm in a F-cup / Bra-vades

Besonderhede

  • 27 Maart 09:30
    28 Maart 16:00

  • Laerskool Wesbank

  • Afrikaans en Engels
    Geen o.16
    S, T
    70 min.

  • R145
    R160 (by die deur)

Koop Kaartjies

Musiekteater

MET Michelle Botha TEKS Thomas Barlow en Michelle Botha REGIE Thomas Barlow MUSIEK Michelle Botha CHOREOGRAFIE Michelle Botha VERHOOGBESTUURDER Charl Malherbe VERVAARDIGER Michelle Botha 


As jy al ooit gewonder het wat jou bra sal sê as sy kon praat, dan is dit nou jou kans om uit te vind. Storm in a F-cup is ’n komiese musiekspel. Debra is ’n enkellopende 43-jarige vrou wat iets aan haar liefdeslewe wil verander. Haar ma stuur vir haar Dr Dill’s Dating Advice for Women over 60 om haar te help. Elke vrou verstaan hoe belangrik ’n goeie bra is. Debra se bra’s is aan die woord en gee die gehoor hul weergawes van hoe Debra se pogings verloop oor verskeie tragiese dates heen. Haar goeie bra, Glitzy, sorg vir aksie en haar gunstelingbra, Old Faithful, is daar om alles bymekaar te hou. Die musiek kom uit musiekblyspele soos Nine, sluit disco-treffers uit die 1970’s en Bonnie Taylor-treffers soos Total Eclipse of the Heart en Holding out for a Hero in.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google