fbpx

Terminaal 3

Besonderhede

  • 24 Maart 14:00
    24 Maart 15:40 – teatergesprek
    25 Maart 14:00
    26 Maart 09:30
    27 Maart 18:00
    28 Maart 09:30

  • SANW-ouditorium

  • 90 min.

  • Afrikaans
    Gesin

  • R165, R180 (by die deur)

Koop Kaartjies

Debuut Drama

’n Kunste Onbeperk-produksie in samewerking met die Fugard-teater en die Staatsteater

MET Edwin van der Walt, Carla Smith, Stian Bam, Anna-Mart van der Merwe en André Roothman TEKS Lars Norén VERTALING EN REGIE Marthinus Basson VERHOOGBESTUURDER EN BELIGTING Nicolaas de Jongh ONTWERP Marthinus Basson 


Lars Norén, wat beskou word as die grootste Sweedse dramaturg ná Strindberg, se werke word wêreldwyd opgevoer en is bekend vir die emosioneel treffende aard daarvan. In Terminaal 3 vind die handeling plaas in ’n hospitaalwagkamer waar ’n jonggetroude paartjie op die geboorte van hul eersteling wag, terwyl ’n geskeide ouerpaar wag om die lyk van hulle 19-jarige kind te kom uitken. Die aangrypende drama handel oor die skade van eiebelang en wat dit aan kinders doen. Terminaal 3 beloof om een van 2020 se teaterhoogtepunte te wees.
Afrikaans l Gesin l 90 min. l R165, R180 (by die deur)

Gallery Notice : Images have either not been selected or couldn't be found

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google