fbpx

The Lady Day Big Band Presents Khumbula: Remembering the Golden Age of South African Jazz

Besonderhede

  • 28 Maart 18:30

  • Absa Burgersentrum

  • Engels, Xhosa en Zoeloe
    Gesin
    60 min.

  • R145
    R160 (by die deur)

Koop Kaartjies

Debuut Klassieke Suid-Afrikaanse Jazz  

MET The Lady Day Big Band (24-stuks-orkes) TEKS EN REGIE Amanda Tiffin MUSIEK Verskeie Suid-Afrikaanse kunstenaars VERVAARDIGER Crows Nest Productions 


The Lady Day Big Band, Suid-Afrika se eerste groot jazzorkes met uitsluitlik vrouemusikante, gaan op ’n nostalgiese reis na die goue tydperk van Suid-Afrikaanse jazz, van die 1930’s tot 1950’s. Met die uitstaande talent van drie vrouesangers word daar hulde gebring aan onder andere The Skylarks, Dorothy Masuka, Dolly Rathebe en die African Ink Spots – uit ’n tydperk met wonderlike neuriemusiek en harmonieë, teen die agtergrond van die kenmerkende Afrika-swing. Die orkes, wat verlede jaar vir twee Kannas benoem is, speel ook liedjies wat bekend gemaak is deur The Manhattan Brothers, The Alexandra All Star Band and The African Swingsters.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google