fbpx

The Music of Andrew Lloyd Webber

Besonderhede

  • 27 Maart 20:00

  • Celebratio Granaatplaas

  • Afrikaans en Engels
    Gesin
    120 min.

  • R200
    R215 (by die deur)

Koop Kaartjies

MET Corlea Botha, Jannie Moolman, Kevin leo en André Schwartz begelei deur die Stellenbosch Stadsorkes onder leiding van Dr. Paul Loeb van MUSIEK Dr. Paul Loeb van Zuilenberg VERVAARDIGER Liebenhaus/ Celebratio 


Die grootste en gewildste treffers uit die roemryke pen van Andrew Lloyd Webber word opgevoer deur o.a SA se bekendste Phantom,Andre Schwartz.Ook met Corlea Botha,Jannie Moolman en Kevin Leo vir n eenmalige belewenis onder die Klein Karoo se sterre.Die orkes is die Stellenbosch Stadsorkes olv Paul Loeb van Zuilenberg. Die konsert word aangebied in die buitelug op n granaat uitvoerplaas buite Oudtshoorn.Feesgangers kan heerlik op die terras kom kuier met verskeie kos en wynstalletjies en n pragtige uitsig oor die berge en boorde.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google