fbpx

The One Who Sings: Zolani Mahola

Besonderhede

  • 25 Maart 10:00
    26 Maart 17:00
    27 Maart 13:30
    28 Maart 13:30

  • Gimsaal

  • 70 min.

  • Engels
    Gesin

  • R155, R170 (by die deur)

Koop Kaartjies

Dramatiese storievertelling

MET Zolani Mahola REGIE Faniswa Yisa KREATIEWE REGISSEUR Angela Nemov MUSIKALE REGISSEUR Aron Turest- Swartz MUSIEKREGISSEUR Aron Turest- Swart VERVAARDIGER Warren Wilensky en Zolani Mahola


The One Who Sings (van die Xhosa “Lo Uculayo”) is ’n solovertoning van Zolani Mahola, wêreldwyd bekend as die hoofsanger van Freshlyground, waarin sy ook die mantel van storieverteller dra. Dit is die verhaal van ’n jong meisie wat in die apartheidsjare van die 1980’s in ’n township in die Oos-Kaap grootword, wat ’n vrou word en wat uit ’n leefwêreld van onderdrukking tree na een van bemagtiging in ’n land wat in die 1990’s beweeg het van uitsluiting na insluiting. Dit is Mahola se verhaal, wat die kollig plaas op temas soos indentiteit en hoe om struikelblokke te bowe te kom. Die einste Mahola wat al saam met legendes soos Stevie Wonder, BB King, Oliver Mtukudzi, Miriam Makeba, Shakira en Vusi Mahlasela gesing het, en ook die verhoog met Robbie Williams, Aretha Franklin, Johnny Clegg, Busi Mhlongo en Annie Lennox gedeel het, vertel haar aangrypende verhaal openhartig, wat gehore sal ontroer en inspireer.

Gallery Notice : Images have either not been selected or couldn't be found

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google