fbpx

Tien duisend ton 

Besonderhede

  • 24 Maart 15:30
    25 Maart 09:30
    26 Maart 14:00
    27 Maart 13:30
    28 Maart 16:00

  • Toekomsrussaal

  • 85 min.

  • Afrikaans
    Geen o.16
    S, T

  • R135
    R150 (by die deur)

Koop kaartjies

Drama
’n Toyota US Woordfees-produksie

MET Cintaine Schutte en Albert Pretoruis TEKS EN REGIE Nico Scheepers VERHOOGBESTUURDER EN VERVAARDIGER Carel Nel  


Hoe diep is die voetspoor wat ons op die aarde agterlaat? Wat weeg ’n kind? Hoe bring ’n mens ’n nuwe lewe in die wêreld in ’n era van politieke onrus, klimaatsverandering en ’n oorheersende gevoel van wanhoop? ’n Man en vrou oorweeg om ’n baba te kry, maar worstel met die impak wat dit kan hê – nie net op hul eie lewens nie, maar ook op die mensdom as geheel. Maar dis nie net alles swarigheid nie. Tien duisend ton is ’n tragikomedie oor die verrassende verloop van ’n verhouding, oor familie, verandering, hoop en verraad.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google