TOT STOF |  TOT STILTE – ’N PANIEKREAKSIE

Jeugtoneel
Ondersteun deur die ATKV
MET Ansonette Neethling, Ghia Hough, Nichola Viviers, Tanzyn Spamers, Taylor Hendrikse, Thina Gabavana, Zahn Marais, Liané van Vuuren, Michelle Steyn, Stehan Odendaal, Hilde Elema, Janca Fourie, Anaïs Herman, Grethé Visser, Luchuané Hechter, Nita de Jager en Zara van der Westhuizen TEKSDie geselskap, onder leiding van André Gerber REGIE André Gerber en Anél Joubert CHOREOGRAFIE Anél Joubert MUSIEKREGIE David Wolfswinkel KLANKOPERATEUR Marisca Engelbrecht BELIGTINGSOPERATEUR Ané Conradie VERVAARDIGER Hoër Meisieskool Bloemhof vir ATKV-Tienertoneel

Ek weet nie wie ek is nie. Bestaan U. ’n Ode / ’n Godspraak / Die Skepping / ’n Paniekreaksie oor die wêreld van te veel. Ek is bang. Waarom het U my geskep. Ek wil nie seksisties wees nie, maar op die oomblik aanbid ek ’n man. Weet U. Hallo [Ek dink die Herebluetickmy] As ek doodgaan: Ek is bang ek los ’n oop bank in ’n klaskamer of ’n minuut van stilte in ’n saalperiode / Ek gaan hieroor dink. Iets pla my.

Afrikaans | Gesin | D, OB |45 min.
R100, R115 (by die deur)
ATKV Griesselsaal
21 Maart 14:00, 22 Maart 16:30
ATKV TIENERTONEEL PAKKET
Sien al drie van die ATKV Tienertoneel produksies teen slegs R225. Vra vir die Tienertoneel-pakket by Computicket. Dit sluit Eden, tot stof | tot stilte – ‘n paniekreaksie en Vlot ter see in.

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google