TUSSEN DIE KÊFFIE EN DIE KERK

DEBUUT Kontemporêre musiek
MET Steffie le Roux en Mariette Galjaard (begeleiding en agtergrondsang) TEKS, REGIE EN VERVAARDIGING Steffie le Roux

Steffie le Roux het in Oudtshoorn grootgeword en sing graag oor die Karoo, die son, liefde en die reën. Stories uit die kontrei en liedjies uit die hart word saamgeweef en ’n warm akoestiese atmosfeer word geskep. Steffie en Mariette neem ons op stofpaaie, oor berge en deur vlaktes vir ’n unieke ervaring van die Karoo en sy mense. Liedjies soos “Klein Karoo”, “Oudtshoorn”,  “Tussen die kêffie en die kerk” en “Tweemantent” kan verwag word.

Afrikaans | OB | 70 min.
R125, R140 (by die deur)
N.G. Moedergemeente
22 Maart 16:00, 23 Maart 12:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google