fbpx

Van die os op die jas, met Pietman Geldenhuys en Mauritz Lotz

Besonderhede

  • 24 Maart 21:00
    25 Maart 10:00

  • Die Windpomp-restaurantteater

  • Afrikaans
    Gesin
    70 min.

  • R145
    R160 (by die deur)

Koop Kaartjies

Debuut Musiekteater 

MET Pietman Geldenhuys en Mauritz Lotz (akoestiese kitaar), Schalk Joubert (bas) en Kevin Gibson (dromme en perkussie) TEKS EN MUSIEK Pietman Geldenhuys BESTUURDER Lara Rossouw VERVAARDIGER Pietman Produksies 


Ná twee suksesvolle Engelse albums, Hamlet by Night (wat “Flower of Scotland” insluit) en You and I, het Pietman Geldenhuys sy eerste Afrikaanse album met 12 van sy eie liedjies, Van die os op die jas, bekend gestel. Hy het besluit dit is tyd om die Afrikaanse liedjies wat hy oor die jare geskryf het self te vertolk. Met die album wys hy dat hy ligsinnig, ernstig, romanties en sosiaal met verskillende temas kan omgaan. Hy het in 2018 die Ghoema-prys vir die liedjieskrywer van die jaar gewen.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google