fbpx

Die vermoeienis van vlerke

Besonderhede

  • 24 Maart 09:30
    25 Maart 18:00
    26 Maart 14:00
    27 Maart 09:30
    28 Maart 14:00

  • SANW-ouditorium

  • 90 min.

  • Afrikaans
    Geen o.16 l T, S

  • R165, R180 (by die deur)

Koop Kaartjies

Drama

’n Toyota US Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi

MET André Roothman, Henriëtta Gryffenberg en Chris Gxalaba TEKS Lara Foot VERTALING Saartjie Botha REGIE Sylvaine Strike Stelontwerp Chen Nakar Kostuums en rekwisiete Andrea van der Kuil VERVAARDIGER: Toyota US Woordfees


Sara is bipolêr, kompulsief, springlewendig en haat vroue wat weet hoe om cupcakes te maak. Haar man is op ’n missie om die regte behandeling vir haar te vind. Dié kragtige stuk oor vriendskap, wanfunksionaliteit, verslawing en engele is ’n boeiende blik op die impak van gemoedsteurnisse op ’n gesin. Saartjie Botha het die internasionaal bekroonde The Inconvenience of Wings in Afrikaans vertaal.

Gallery Notice : Images have either not been selected or couldn't be found

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google