VOLMAAN-PIEKNIEK

Aangebied deur Johan Breunissen en Beans about Coffee

Kom skop die fees af met ’n heerlike sonsondergangspiekniek waar goeie kos, wyn en ’n volmaan sal sorg vir ’n spesiale eerste aand. Ons ryuit die middedorp tot waar ons die hele dorp kan sien, en met goeie wyn en kos vir die volmaan sal wag. Die kaartjieprys sluit jou piekniek-etemet wyn in.

Afrikaans en Engels | Gesin | 180 min.

R200 (vir 2 persone)1 persoon gaan ook R200 betaal.
Beans about Coffee, Hoogstraat
21 Maart 18:30

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google