DIE VOORDELE VAN EIERWIT

Komiese drama
Moontlik gemaak deur NATi, die LW Hiemstra Trust, Clemengold en KWV
MET Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck TEKS Retief Scholtz REGIE Tara Notcutt VERHOOGBESTUURDER Mariska Meyer VERVAARDIGER Arena Produksiehuis & Handyminds

Kyk … as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge … mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n vegan) en pa se woonstel. Die voordele van eierwitbesin oor ons gejaagde lewe, maar wat as dit vir ’n oomblik tot stilstand kom?

Afrikaans • Gesin • Geen o/10 • 80 min. 
R145, R160 (by die deur)
kykNET Hoërskoolsaal
21 Maart 18:30, 22 Maart 09:30, 25 Maart 14:30, 26 Maart 13:30, 27 Maart 13:30

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google