fbpx

Waterbrief

Besonderhede

  • 23 Maart 12:00
    23 Maart 12:45 – Teatergesprek
    24 Maart 13:00
    25 Maart 13:00

  • ATKV-Griesselsaal

  • 35 min.

  • Afrikaans
    OB

  • R95, R110 (by die deur)

Koop Kaartjies

Drama

Ondersteun deur die ATKV

MET Minke Marais TEKS Nico Scheepers REGIE Mariki de Villiers-Knop Beligtingsoperateur Morné Swanepoel Klankoperateur Ülrich Helm VERVAARDIGER Hoërskool Noordheuwel 

Wenproduksie van ATKV-Tienertoneel 2019


Die waterbrief wat niemand kan hoor nie, bewoord in druppels in ’n taal wat net die dooies kan lees. Toegevou in wit en blou, in die teëls van die swembad waar sy duik. God breek ’n hart – tot die hart oop bly; en dag na dag is Nina vasgevang in ’n montage van haar familie wat sonder haar uitmekaarval. Sy word wakker in die mure van haar huis. Sy is orals en sy is nêrens, en sy aanskou haar gesin se kronkelpadreise op soek na die droom van nuwe lewe wat begin.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google