WHISKY-SPROKIES – ASPOESTERTJIE EN DIE KAASKOP-PRINS

Regie en aangebied deur Chris Koch Vervaardiger St. Christopher’s Studio

Reis weer saam met Chris Koch, die bekende Afrikaanse whisky-kenner deur nog ’n aflewering in die reeks van whisky-sprokies. Kom proe ’n handvol Skotse enkelmout-whiskies, gekombineer met heerlike kaashappies. Leer meer van die herkoms en verskillende karaktertrekke wat elke whisky uniek maak. Vind uit waarvan jy hou in hierdie lighartige aanbieding, terwyl jy vermaak word deur Chris Koch ‒soos net hy kan. Aspoestertjie se gunsteling is ’n Hoogland-whisky en die sexy prins hou van Eiland-whisky. Die nare susters en die goeie fee is ook daar.

Afrikaans | Geen o/18 | 75 min.
R160
Die Windpomp-proelokaal
21 Maart 15:00, 21 Maart 18:00, 22 Maart 15:00, 22 Maart 18:00, 23 Maart 15:00
23 Maart 18:00, 25 Maart 15:00, 25 Maart 18:00, 26 Maart 15:00, 26 Maart 18:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google