fbpx

Wilde-als

Besonderhede

  • 23 Maart 14:00
    24 Maart 18:00
    25 Maart 13:00
    26 Maart 13:30
    27 Maart 10:00
    28 Maart 14:00

  • Laerskool Van Reedesaal

  • 70 min.

  • Afrikaans
    OB

  • R145, R160 (by die deur)

Koop Kaartjies

Drama

’n Ko-produksie tussen die KKNK en Aardklop, ondersteun deur KunsStig

MET Jana Cilliers en Dawid Minnaar TEKS EN REGIE Wessel Pretorius VERHOOGBESTUURDER Ursula Botha BELIGTINGSONTWERP Nicolaas de Jongh


Hilde Kraus is ’n legendariese skrywer wat sukkel om haar finale roman te voltooi, jare ná haar laaste poging. Sy wroeg deur die kronkelpaaie van haar geheue om sin te maak van die goeie en slegte om dit ten einde laaste in haar boek neer te pen. Haar muse, wat saam met haar oud geword het, sluit vir ’n laaste keer by haar aan om feite van fiksie te skei. ’n Toneelstuk oor herinnering, verromantisering, die naakte waarheid, die kreatiewe proses en die liefde.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google