WOORDE OP AKKOORDE

DEBUUT Musiekteater
Ondersteun deur NATi
MET Diana Ferrus, Frazer Barry, Churchil Naudé, Jolyn Phillips, Deniel Barry en Hermien de Vos REGIE Frazer Barry STELONTWERP Hermien de Vos VERVAARDIGER OEPS (Ons Eie Produksies)

Wat is ’n taal sonder sy klank? Wat is klank sonder die breë spektrum van die dinamiese frekwensies? Hoe beïnvloed ons ervaring van klank ons natuurlike omgewing, ons uitkyk op die lewe? Ses kreatiewe woordkunstenaars verweef woorde, musiek en natuurlike elemente van die oseaan asook rommel wat uit die oseaan spoel. Die resultaat is die herwinning van klanke, en die strewe om jou stem te laat hoor.

Die gehoor word op ’n magiese musikale reis van woordkuns, sang, digkuns, dreunsang en rymklets teen ’n visuele agtergrond  geneem. Net die antwoord om sin te maak van die lewe se kakofonie van klank.

Afrikaans | Geen o/12 |T | 70 min.
R 135, R150 (by die deur)
Die Windpomp Restaurant Teater
24 Maart 14:00 25 Maart 17:00, 26 Maart 14:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google