Maskers en Mure

Hier is iets vir die Kerskous, of sommer ’n geskenk vir alle liefhebbers van die digkuns – of jouself! Maskers en Mure, saamgestel deur Daniel Hugo en Francois de Jongh, is ’n uitsonderlike digbundel en bied ’n besonderse blik op ’n waterskeidingstyd in die wêreldgeskiedenis – die Covid-19-pandemie en -inperking. Gedigte van 142 uiteenlopende stemme maak van dié bundel ’n kosbare tydkapsule en broodnodige rekord van dié buitengewone tyd. – Koerierkoste ingesluit.

R275.00

Maskers en mure-digbundel
Hier is iets vir die Kerskous, of sommer ’n geskenk vir alle liefhebbers van die digkuns – of jouself! Maskers en Mure, saamgestel deur Daniel Hugo en Francois de Jongh, is ’n uitsonderlike digbundel en bied ’n besonderse blik op ’n waterskeidingstyd in die wêreldgeskiedenis – die Covid-19-pandemie en -inperking. Gedigte van 142 uiteenlopende stemme maak van dié bundel ’n kosbare tydkapsule en broodnodige rekord van dié buitengewone tyd. Dis ’n emosionele reis, en wat ook al jou ervaring van die pandemie is, die woorde sal by jou aanklank vind. Uitgegee
deur Turksvy Publikasies.

Koerierkoste ingesluit.

 

Maskers en Mure

R275.00

Mandjie 0

Teken in

Maak 'n rekening oop

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privaatheidsbeleid.

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.