Die sluitingsdatum om te registreer as ’n lid van XXV vir KKNK25 was Maandag, 11 Maart 2019.

Jy is welkom om steeds jou besonderhede hier te voltooi, sodat ons jou in die toekoms met KKNK-nuus kan kontak. Sien jou van Donderdag, 21 tot Woensdag, 27 Maart op Oudtshoorn.

Vier jou vryheid as jy, net soos ons demokrasie, in 1994 gebore is.

Word deel van XXV en kry spesiale voordele, verrassings en lekker pryse by KKNK25.


REGISTREER NOU AS LID VAN XXV {25} DEUR DIE ONDERSTAANDE VORM TE VOLTOOI:


XXV IS DIE GROEP VIR ALMAL WAT HUL 25STE VERJAARDAG IN 2019 VIER. 

As jy tussen
1 Januarie en 31 Desember 1994
gebore is, registreer deur die vorm te voltooi en ontvang:

’N GRATIS KUIERBUURT-WEEKKAARTJIE ASOOK
GRATIS TOEGANG TOT LAATNAG IN DIE NETWERK24 FEESKAFEE.

Een gelukkige XXV-lid staan ook die kans om ‘n spesiale prys te wen wat onder andere insluit 
verblyf en ontbyt vir twee mense by Oudtshoorn Inn vir 21, 22 en 23 Maart 2019 asook kaartjies ter waarde van R2500 en vele meer.

REGISTREER NOU!










VIR ENIGE NAVRAE:
E-POS
info@kunste.org.za
TELEFONIES
+27 (0) 44 203 8600
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google