KKNK 2024

23 to 31 March 2024

Oudtshoorn

Festival terrain

Welkom by die KKNK se Feesmark. Hier gaan jy ’n kuur vir elke kwaal vind! Van vroegoggend tot laataand word baie doendinge vir die hele gesin aangebied, met hope om te sien, te hoor, te beleef, te proe, te ruik en te ervaar. 

Musiek vir jeukvoete is volop met ’n keur van Suid-Afrika se gunstelinge op die musiekverhoog. Kom sing en dans saam van vroegmiddag tot laataand. Hier is solank ’n voorsmakie van wie jy op dié verhoog kan sien – hou die spasie en ons sosiale mediaplatforms dop vir meer kunstenaars wat binnekort bygevoeg word.

Saterdag 23 Maart:

Jay, Elandré, Die Heuwels Fantasties, Lisie Basson, Janine Fourie en meer.

Sondag 24 Maart:

Appel, Ricus Nel, Brendan Peyper, Congo Cowboys, West, Michael Lindt en meer

Maandag 25 Maart

Early B, Justin Vega, Karlien van Jaarsveld, Kurt Darren, The Rockettz New Generation, Desmond Wells en meer

Dinsdag 26 Maart:

Spoegwolf, Die Piesangskille, Barto en meer

KKNK
KKNK
Woensdag 27 Maart:

Juanita du Plessis, Dodo Nyoka, Eloff, Crushanda en meer

Donderdag 28 Maart:

Refentse, Bobby van Jaarsveld, Busiswa en meer

Vrydag 29 Maart:

Riaan Benadé, Demi-Lee Moore, Samantha Leonard, Vuvu Khumalo en meer

Saterdag 30 Maart:

Francois van Coke, Youngsta CPT, Ray Dylan, Chris Steyn en meer

Sondag 31 Maart:

Jonathan Rubain en meer

KKNK

Stalletjie-aansoeke

KKNK 2024

Aansoeke vir stalletjies is nou oop!

Bespreek jou verblyf

KKNK 2024

KKNK
KKNK

Friends of the KKNK

Become a Friend of the KKNK and enjoy exclusive benefits.

KKNK

Join the Oudtshoorn ReWOLusie.
Send a WhatsApp to 065 285 2337 for more information.

KKNK
KKNK

Winner of the BASA IDC Community Award & Western Cape Government Department of Culutural Affairs and Sport’s Most Innovative Community Arts Festival.

KKNK

9 to 11 August 2024 | Oudtshoorn

Send your programme proposal to lizané@kunste.org.za

Sign-up

for the KKNK Newsletter

Complete the form for the latest KKNK News

KKNK-nuusbrief