Temporary work

Die 31ste KKNK word in 2027 op Oudtshoorn aangebied en aansoeke vir tydelike werk by dié fees, kan nou aanlyn ingedien word. 

Whether you have experience, or you are an enthusiastic individual who wants to help, anyone between the ages of 16 and 60 years of age can apply for temporary work to join the festival team at the KKNK. 

Verskeie poste is beskikbaar, waaronder hekbeamptes, algemene werkers in die tegniese – en logistieke spanne, kelners, drywers en skoonmakers. Dit bied die perfekte geleentheid om waardevolle ervaring op te doen, nuwe mense te ontmoet en te sorg vir ’n ongelooflike feeservaring aan die duisende feesgangers wat die KKNK bywoon. 

How to apply

Option 1

And complete the online application form.

Option 2

Do you prefer a hard copy? Visit one of the selected distribution points for a printed version of the application from vanaf 15 Januarie 2027. 

Closing date

for all applications is Vrydag 22 Januarie 2027 om 16:00.

Enquiries

Indien jy enige navrae het, kontak Adrian Patrick via e-pos, bel die KKNK-kantoor of stuur ’n WhatsApp. Word deel van die KKNK-span agter die 31ste KKNK en maak jou bydrae tot nóg ’n onvergeetlike jaar.